Search this website | ||||
Boodskap, 25 Maart 1999Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, Tiếng Việt, زبان_فارسی
“Liewe kinders, ek roep jou op tot die gebed met die hart. Op 'n besondere wyse, kinders, roep ek jou op te bid vir die bekering van die sondaars, vir diegene wat my hart en die hart van my Seun deurboor met die swaard van die haat en die daaglikse lastertaal. Laat ons bid, kinders, vir al diegene wat nie tot die liefde van God wil kom, hoewel hulle in die kerk is. Laat ons bid dat hulle hul bekeer, sodat die Kerk in liefde mag opstaan. Alleen met liefde en gebed, kinders, kan jy hierdie tyd beleef wat gegee is vir julle bekering. Plek God op die eerste plek, dan sal die verrese Jesus jou vriend word. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Today I invite you to do works of mercy with love and out of love for me and for your and my brothers and sisters. Dear children, all that you do for others, do it with great joy and humility towards God. I am with you and day after day I offer your sacrifices and prayers to God for the salvation of the world.” ( From message, 25 November 1990 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||